gewerq.diaryland.com


Get your own
 diary at DiaryLand.com! contact me older entries newest entry


How do I feel?
The WeatherPixie
Not displaying correctly?

2004-09-13 - 11:57 a.m.

giving purpose back to my diary

Ietsie bekommer my en dis nie die onopterugvatbaarheid van die liddoringkussinkie op my voet nie...

As julle nie al besef het nie, ek skryf hierdie ingangtjie in 'n hele vreemde taal. Waarom doen ek so? Wag even, ek moet my self presies laat weet... mmm, ja: ek het besluit, nie te kort gelede nie, dat dié dagboek het om sy eerste doel om my, self, te dien. Dus, dit het nou-nou aan my gees gekom dat ek nie partye dinge in my ingangtjies kon skryf nie, want, ek het geken dat onderbewuselik ek miskien iemand anders deur dié dagboek adres, iemand waarvoor ek sowat in my hart het...

'n Meisie? Wel. En wat maak haar so belangrik dat jy so'n groot poging maak om haar uit jou kop te verdryf? Dat weet ek nie self helemaal presies nie. Soos sê Woody Allen ,,die hart wil wat wil die hart". Hy het óók so gesê om sy bloedskande met sy stiefdogter te staaf...

Aleen dié wat ek wél weet sal ek kan hier opteken. Hierdie ingangtjie se doel is my te onthou as ek weer dink aan te vlerksleep by dié meisie. Gevolg dan is rede waarom hierdie meisie moet tog nie mier my gedagtes besit nie:

  1. Sy het vreemde godsdienstige gelofe dan die myne (wêreldelik en naamlik).
  2. Ek het haar hartseer gemaak om te sê dat ek selfmoord pleeg wil gedoen het omdat sy nie meer my weer gewil sien het nie (selfs is ek nie meer so nie).
  3. Sy het al verskillende kere in sy dagboek vermeld dat sy absoluut geen ou wil hê nie (wie verstaan die vroulike siel?).
  4. Sy vloeg dikwels (verwys punt 1).
  5. Sy is nie presies die beeld van my volmaakte vrou nie: geestelik, sorgvol, lieflik, minsaam ens.
  6. Ek sal graag meer rede ontdek soos ek meer van sy dagboek lees...
Alles wat my by bly is die vertroue in die here wat, met of sonder 'n meisie, ek moet hê. Dit gesê, ek wou graag 'n wonderwerk.

previous entry - following entry

about me - read my profile! read other Diar
yLand diaries! recommend my diary to a friend! Get
 your own fun + free diary at DiaryLand.com!

2007 entries
2006 entries
2005 entries
2004 entries
2003 entries

Last five entries:
Following your trace through the night
The call centre in the sky
Thou hast lost an eighth
Gregor the cockroach
Was it a penalty?




Web Counters


Australian flag

gewerq.diaryland.com - an online diary. All original content © gewerq 2003-2005. All rights reserved.