gewerq.diaryland.com


Get your own
 diary at DiaryLand.com! contact me older entries newest entry


How do I feel?
The WeatherPixie
Not displaying correctly?

2004-12-20 - 3:11 p.m.

Christmas in summer

Nog ’n keer vermom ek my in die geheimsinninge skryfte want, nog ’n keer, vind ek my in die toestand van nie partye te wil nie om dié wat ek hier skryf te kan weet.

Op dié geleentheid, egter, ek doen so nie omdat ek oor een noukeurige mens my bekommer nie, nogal dis omdat ek bevrees is oor gekyk word soos ’n slegte gesant van die Cristelike geloof wat ek met groot vrymoedigheid op dié webblad verkondig.

Ek het nie kort gelede in dié dagboek geskryf het nie, hoofsaaklik vir hiedie rede. My bui het hoofsaaklik sleg gewees, en ek het nie so beslis in my onderhandeling van my sondes gewees nie soos ek in hierdie dagboek maak lyk. Dus moet ek hierdie sondes of kwessies in orde van hul vernielendheid skryf en bely:

  1. Die uur waarop ek rus.
  2. Die lyn waarmee ek al veel sake gedoen in dié blad het.
  3. My toewyding aan die gebed, of miskien liewer, die afwesigheid daarvan.
  4. My verpligting aan vaste oefening.
  5. My verpligting aan die skryfte dikwels te lees.
  6. Die uur waarop ek opstaan.
Net ek self kan sake verander.

previous entry - following entry

about me - read my profile! read other Diar
yLand diaries! recommend my diary to a friend! Get
 your own fun + free diary at DiaryLand.com!

2007 entries
2006 entries
2005 entries
2004 entries
2003 entries

Last five entries:
Following your trace through the night
The call centre in the sky
Thou hast lost an eighth
Gregor the cockroach
Was it a penalty?




Web Counters


Australian flag

gewerq.diaryland.com - an online diary. All original content © gewerq 2003-2005. All rights reserved.